‘n Artikel oor Verdiende Wraak en Malene verskyn op 9 September in Eikestad Nuus en ook Netwerk 24.
“Volgens Breytenbach handel die verhaal, historiese fiksie, oor die vete tussen twee families ná die Boereoorlog.” “Die Boereoorlog is nog altyd vir my fassinerend. Die boek is geïnspireer deur prof. Albert Grundlingh se boeke oor hensoppers en joiners, en familiegeskiedenis van my man, prof. Willie Breytenbach, wat ’n boorling van Ermelo is.”
Lees die volledige artikel hier